This site will work and look better in a more modern browser, but it is still accessible to any browser or Internet device. You should upgrade your browser, if possible.
Twee Reisigers was saam oppad, toe 'n beer skielik op die toneel verskyn.
[]
Voordat hy hulle opgemerk het, het een gemik vir 'n boom teen die kant van die pad,
{}
en het opgeklim in die takke en daar weggekruip.
{}
[]
{}
Die ander was nie so rats soos sy metgesel nie;
en, aangesien hy nie kon ontsnap nie, het hy homself op die grond neergegooi en gemaak of hy dood is.
[]
Die Beer het nadergekom en al rondom hom geruik, maar hy het heeltemal stil gebly en sy asem opgehou:
{}
want hulle beweer dat 'n beer nie sal raak aan 'n dooie liggaam nie.
{}
Die beer het hom as dood beskou, en het weggegaan.
{}
{}
Toe dit weer veilig is, het die Reisiger in die boom afgekom,
{}
[]
{}
en vir die ander gevra wat die beer vir hom gefluister het toe sy mond by sy oor was.
{}
[]
[]
{}
Die ander antwoord, "Hy het vir my gesê om nooit weer saam met 'n vriend te reis wat jou verlaat met die eerste teken van gevaar nie."
{}
Ongeluk toets die opregtheid van vriendskap.